Ek het nou al my selfoon se ringtones verander, want dit heriner my aan vroegoggend wekkers, wat soos 'n hoeter in my ore blaas om my vir nog 'n dag te dril en te martel tot ek ingee en ook toelaat dat hulle my in die worsmasjien kan ...

Jou wange dril en jou brein ?wat reeds aan die krimp is, weens ouderdom? maak so 'n klots-klots geluid teen jou skedel, dit klink amper soos 'n tiener wat in die bad draadtrek. Eina, moet dit nie regtig doen nie want dit maak seer?en ...